Jakoetsk

Jakoetsk

Яку́тск

Дьокуускай
Stad
Vlag van Jakoetsk
Vlag
Wapen van Jakoetsk
Wapen
Jakoetsk is in Republiek Sacha
Jakoetsk
Jakoetsk
Die ligging van Jakoetsk in Rusland
Koördinate: 62°02′00″N 129°44′00″O / 62.03333°N 129.73333°O / 62.03333; 129.73333
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedSacha (Jakoetië)
Stigting1632
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterEvgeny Nikolaevich Grigoriev
Oppervlak
 • Totaal121 km2 (47 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal286 456
TydsoneUTC+10:00
Webwerfhttp://www.yakutsk-city.ru/

Jakoetsk (Russies: Яку́тск; Sacha: Дьокуускай, Djokoeskai) is die hoofstad van die Republiek van Sacha (Jakoetië), ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Lena-rivier geleë, sowat 450 km van die Noordpoolsirkel. Die bevolking in 2013 was 286 456.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy